Search

Shopping cart

No products in the cart.

Sakpas-Bybel Vir Vroue (Paperback)

Sakpas-Bybel Vir Vroue (Paperback)

(0 reviews)
Price: $8.92 $11.15
SKU: #QS36501038940
Availability: In stock

Ontdek God se beloftes vir jou lewe en ervaar hoe jou geloof daagliks groei.Die sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help ontdek dat jy selfs in jou moeilikste oomblikke waardig en sterk in God...

Quantity:

Ontdek God se beloftes vir jou lewe en ervaar hoe jou geloof daagliks groei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help ontdek dat jy selfs in jou moeilikste oomblikke waardig en sterk in God is. Elke dag bevat n versameling kernverse uit die Skrif en n kort oordenking oor temas soos geestelike groei, wysheid, moederskap, selfvertroue en om deur God gekies te wees. Daar is ook n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder. Die gerieflike grootte is ideaal vir jou handsak of jou bedkassie.

There are no reviews yet.