Search

Shopping cart

No products in the cart.

Leer My Lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10

Leer My Lees: Tippie Vlak 1 Boekpak 10

(0 reviews)
Price: $23.128 $28.91
SKU: #QS36501055076
Availability: In stock

Hierdie vrolik gellustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en...

Quantity:

Hierdie vrolik gellustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook n woordeskatlys, n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te l.

Titels in die Vlak 1-boekstel:

1. Hallo, Tippie!
2. Tippie en die hen
3. Tippie se jas
4. Tippie en die kat
5. Tippie en die bok
6. Tippie en die kam
7. Tippie se bal
8. Tippie en die by
9. Tippie en die vis
10. Tippie en die bul

There are no reviews yet.