Leer My Lees Vlak 5 Boek 17: Tippie En Die Verlore Beursie – Skool Uitgawe(Paperback)
Leer My Lees Vlak 5 Boek 17: Tippie En Die Verlore Beursie – Skool Uitgawe(Paperback)
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en n moderne uitleg...
Quantity:
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun.
Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.
There are no reviews yet.