Gemene Spel
Gemene Spel
Deel een in die Spel-reeks.n Langnaweek weg saam met haar man klink vir Zia hemels. Miskien kan hulle weer nader aan mekaar kom, mekaar weer vind, weer hulle saamwees geniet, na gees en liggaam, soos vroer in hulle sewe jaar...
Quantity:
Categories :
Deel een in die Spel-reeks.
n Langnaweek weg saam met haar man klink vir Zia hemels. Miskien kan hulle weer nader aan mekaar kom, mekaar weer vind, weer hulle saamwees geniet, na gees en liggaam, soos vroer in hulle sewe jaar van getroude lewe.
Maar uiteindelik is daar vier ander pare wat die vakansiehuis naby Dwarsboomstrand met hulle deel. Maar die meeste is mense wat Zia skaars ken, of glad nie. En selfs di saam met wie sy al gekuier het, openbaar n sy van hulleself wat geheel en al anders lyk as die prentjie wat sy in haar kop gehad het.
Net voor almal moet huis toe gaan, vind n tragedie plaas. Gemene spel word vermoed, maar kan dit bewys word?
There are no reviews yet.