Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Seun Met Die Swaeltjie (Paperback)

Die Seun Met Die Swaeltjie (Paperback)

(0 reviews)
Price: $8.968000000000002 $11.21
SKU: #QS36501057173
Availability: In stock

Die wenner van die 2025-LAPA-Jeugromankompetisie! Jy het n goeie hart, Tumelo. Maar onthou, familie is belangrik. Ons kyk eers na mekaar. Tumelo tel een middag n swaeltjie in die veld op. Sy is swak en beseer, maar hy wil haar...

Quantity:

Die wenner van die 2025-LAPA-Jeugromankompetisie! Jy het n goeie hart, Tumelo. Maar onthou, familie is belangrik. Ons kyk eers na mekaar. Tumelo tel een middag n swaeltjie in die veld op. Sy is swak en beseer, maar hy wil haar gesond maak. Fumane moet weer vlieg. Gou word Tumelo egter soos daardie swaeltjie. ‘n Slegte ding gebeur in hulle gesin: Eers met sy ma. En toe met sy pa. Tumelo en sy sussies bly alleen agter in hulle sinkhuis in die township. Wat gaan hy nou doen? Hulpeloos bly l? Of kan hy weer vlieg?

There are no reviews yet.