Search

Shopping cart

No products in the cart.

Lea en die Groot Konsert

Lea en die Groot Konsert

(0 reviews)
Price: $8.968000000000002 $11.21
SKU: #QS36501045637
Availability: In stock

In die nuutste boek in die gewilde Lea-reeks wat kinders opbou en motiveer, hou Lea se skool n groot konsert. Sy moet voor die hele skool sing en dans, maar wat as sy n fout voor almal maak? Gelukkig weet...

Quantity:

In die nuutste boek in die gewilde Lea-reeks wat kinders opbou en motiveer, hou Lea se skool n groot konsert. Sy moet voor die hele skool sing en dans, maar wat as sy n fout voor almal maak? Gelukkig weet haar Mamma en boetie Ben hoe om haar te help!

– Lea en die groot konsert is die derde boek in die gewilde Lea-reeks deur Zulka Smit.
– Lea beleef soortgelyke ervaringe as haar boetie, Ben, in die Ben-reeks, wat al drie ATKV-Woordveertjies verower het.
– Zulka Smit is bekend vir haar Facebook-blad, Uit die pen van n mamma en juffrou.
– Hierdie boek is ideaal vir gebruik in die klaskamer en tuis, en sal help om gesprekke met jong kinders te begin oor vrese, selfvertroue en hoe om situasies met n positiewe gesindheid aan te pak.
– Die storie bevat Christelike temas en waardes en is realisties aangesien die skrywer self n onderwyseres is.
– Johann Strauss se pragtige illustrasies maak hierdie reeks uiters besonders.

There are no reviews yet.