Search

Shopping cart

No products in the cart.

Die Beste Sussie Vir ‘n Babadraak (Paperback)

Die Beste Sussie Vir ‘n Babadraak (Paperback)

(0 reviews)
Price: $8.968000000000002 $11.21
SKU: #QS36501061791
Availability: In stock

GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!Zeldi wil VREESLIK graag n boetie of sussie h.Maar haar pa en ma soek nie n baba nie.Dan kom los n mamma-draak een aand n eier op hulle huis se stoep.Die eier KRIK en KROK...

Quantity:

GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!

Zeldi wil VREESLIK graag n boetie of sussie h.

Maar haar pa en ma soek nie n baba nie.

Dan kom los n mamma-draak een aand n eier op hulle huis se stoep.

Die eier KRIK en KROK en KRAAK.

n Ogie loer na buite. n Poot verskyn. En n stert …

WA-A-AT? Gaan Zeldi uiteindelik n GROOTSUS word?

Vir n BABA-DRAAK?

There are no reviews yet.