Afrikaanse 1933/1953 Verklarende Studiebybel Ligroos
Afrikaanse 1933/1953 Verklarende Studiebybel Ligroos
Die Verklarende Studiebybel is n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teolo het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat di inligting die...
Quantity:
Categories :
Die Verklarende Studiebybel is n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teolo het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat di inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte.
Unieke kenmerke en eienskappe sluit in:
Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans
Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek
21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat n algemene oorsig bied oor die hele Bybel
Unieke Bestudeer die boek-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken
Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom
Volkleur kaarte
Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
There are no reviews yet.