Search

Shopping cart

No products in the cart.

Wanneer Jy Sing (Paperback)

Wanneer Jy Sing (Paperback)

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501048158
Availability: In stock

Isobel Raadt se suiwer stem laat mense stom. Na 'n traumatiese gebeurtenis en 'n onverwagte swangerskap, kies sy nie bitterheid nie, maar liefde en hoop - selfs al moet sy haar baba weggee sodat die 'n beter lewe sal he....

Quantity:
Categories :

Isobel Raadt se suiwer stem laat mense stom. Na ‘n traumatiese gebeurtenis en ‘n onverwagte swangerskap, kies sy nie bitterheid nie, maar liefde en hoop – selfs al moet sy haar baba weggee sodat die ‘n beter lewe sal he. Dis Isobel se stem wat die musiekvervaardiger Markus Meyer eerste bekoor, maar haar situasie verwar hom. Terwyl hy sukkel om sin te maak van pyn en geloof, is dit juis Isobel se stil deursettingsvermoe wat hom leer dat God steeds goed is.

There are no reviews yet.