Search

Shopping cart

No products in the cart.

Vreemde Vos (Trade Paperback)

Vreemde Vos (Trade Paperback)

(0 reviews)
Price: $13.688 $17.11
SKU: #QS36501058093
Availability: In stock

Die dertienjarige Timotheus Nieuwoudt se lewe verander onherroeplik wanneer hy sy linkerhand in n motorongeluk verloor. Terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit in n wreld waarin hy reeds as buitestander leef, kondig sy ouers aan dat hulle gaan...

Quantity:

Die dertienjarige Timotheus Nieuwoudt se lewe verander onherroeplik wanneer hy sy linkerhand in n motorongeluk verloor. Terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit in n wreld waarin hy reeds as buitestander leef, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei, en Tim voel meer gesoleerd as ooit. Dan gebeur iets onverwags: Telkens wanneer Tim alleen voel, verskyn daar n onwaarskynlike besoeker n Europese rooivos.

Vreemde vos is n tydlose verhaal wat geeneen ongeraak sal laat nie.

There are no reviews yet.