Voor Dit Te Laat Is (Paperback)
Voor Dit Te Laat Is (Paperback)
N n geheimsinnige operasie in Simonstad word n Suid- Afrikaanse akademikus in Belgi opdrag gegee om betrokke te raak by n joernalis uit Belarus. Sy is mooi, briljant, en waarskynlik n spioen.By die Europese Parlement kruis Lex de Lange se...
Quantity:
Categories :
N n geheimsinnige operasie in Simonstad word n Suid- Afrikaanse akademikus in Belgi opdrag gegee om betrokke te raak by n joernalis uit Belarus. Sy is mooi, briljant, en waarskynlik n spioen.
By die Europese Parlement kruis Lex de Lange se pad ook met di van Alina, n tolk uit Oekrane. Hulle raak verstrengel in n dodelike spel van geheime, verraad en begeerte. Met oorlogswolke wat saampak en toenemende konfl ik tussen Rusland en NAVO, is die wreldorde op n mespunt gebalanseer. Moeilike keuses oor lojaliteit, liefde en die lewe moet geneem word.
Voor dit te laat is.
There are no reviews yet.