Vier Seisoene Kind (Paperback)
Vier Seisoene Kind (Paperback)
Die woord weduwee is n verdrietige woord, n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, n skamele drie jaar n hul troue. Op...
Quantity:
Categories :
Die woord weduwee is n verdrietige woord, n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, n skamele drie jaar n hul troue. Op Stellenbosch wag haar ondersteuningsnetwerk en moet sy die Big Pink-teaterrestaurant oorneem. Maar iewers tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van n le plek langs haar in die bed, het haarself verloor.
There are no reviews yet.