Search

Shopping cart

No products in the cart.

Veilige Hawe (Paperback)

Veilige Hawe (Paperback)

(0 reviews)
Price: $16.52 $20.65
SKU: #QS36501062925
Availability: In stock

Veilige hawe is 'n heruitgawe van twee van haar romanses. In Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naude afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy verstaan egter - sy het...

Quantity:
Categories :

Veilige hawe is ‘n heruitgawe van twee van haar romanses. In Vonkpos vir die hart probeer Liezl die muur om Pieter Naude afbreek. Na die moord op sy gesin is dit nie maklik nie. Sy verstaan egter – sy het self haar man verloor. Tog raak sy lief vir hom. Na wie luister sy – haar hart of haar verstand? n Beskermengel vir Marlene is die drie-en-twintigjarige weduwee, Marlene, se verhaal. Sy is bang en vertrou niemand nie – totdat Adolf opdaag. Haar bang word vertroue. Sy erken dat sy hom liefhet en hy baai haar in sy omgee en sorg Tot die verlede hulle inhaal.

There are no reviews yet.