Search

Shopping cart

No products in the cart.

Uit Die Beek 2027 (Paperback)

Uit Die Beek 2027 (Paperback)

(0 reviews)
Price: $13.216000000000001 $16.52
SKU: #QS36501050324
Availability: In stock

Hy dra ons altyd. Elke dag.Uit die Beek bied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges. Hierdie jaar is ons tweede jaar in die reis van vier jaar wat ons deur die Bybel lees. In hierdie uitgawe lees...

Quantity:
Categories :

Hy dra ons altyd. Elke dag.

Uit die Beek bied al generasies lank geestelike leiding en inspirasie vir gelowiges. Hierdie jaar is ons tweede jaar in die reis van vier jaar wat ons deur die Bybel lees. In hierdie uitgawe lees ons uit Eksodus, die Psalms, Spreuke, Rigters, Job, Amos en Jeremia. In die Nuwe Testament lees ons uit Matteus, Hebrers, Efesirs, Jakobus, 2 Korintirs en Filemon. Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem met n spesiale boodskap vir Lydenstyd, Paasfees, Pinkster, Koninkrykstyd, Advent en Kersfees. Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort, dat die Here by jou is, dat sy genade vir jou genoeg is en dat Hy jou dra.

Uit die Beek 2027 is the 102nd edition of this well-loved devotional. We have 365 daily devotionals by well known and respected theologian Stephan Joubert. 2027 is the 2nd year of the four-year Bible reading plan.

There are no reviews yet.