Tuimeltrein (Paperback)
Tuimeltrein (Paperback)
Price:
$10.384 $12.98
SKU:
#QS36501039102
Availability:
In stock
Abby, Jasper en Henri het net mooi niks in gemeen nie. Maar wanneer hulle moet saamwerk aan n groeptaak en dan die ooggetuies is van n moord, word hulle saamgegooi op n wilde tuimeltreinrit. Sonder selfone en met niemand wat...
Quantity:
Categories :
Abby, Jasper en Henri het net mooi niks in gemeen nie. Maar wanneer hulle moet saamwerk aan n groeptaak en dan die ooggetuies is van n moord, word hulle saamgegooi op n wilde tuimeltreinrit. Sonder selfone en met niemand wat in hulle onskuld glo nie, moet hulle op mekaar staatmaak om te oorleef. Die vraag is net: Gaan die polisie of die eintlike moordenaar hulle eerste opspoor?
There are no reviews yet.