Toekomsmens (Paperback)
Toekomsmens (Paperback)
Pretoria, 2057. Dertig jaar n Johannesburg in n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van SuidAfrika deur die Toekomsparty en n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong werk as n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word...
Quantity:
Categories :
Pretoria, 2057. Dertig jaar n Johannesburg in n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van SuidAfrika deur die Toekomsparty en n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong werk as n programmeerder in die Intelligensieburo. Sy geordende lewe word in chaos gedompel wanneer n militre observasiesatelliet n jong kind op die verlate N1 tussen Pretoria en Johannesburg ontdek. Op dieselfde dag word InGrid, die Intelligensieburo se sentrale kunsmatige intelligensie, in n aanval vernietig. In chaos wat volg, aktiveer Kel InGrid se prototipe en ontdek dat dit die herinneringe van Agnes Baumer bevat, n vroulike spioen in Duitsland gedurende die Tweede Wreldoorlog. Met behulp van tydreise ontdek Kel in die verre verlede die waarheid agter die gebeure in sy hede.
Price & availability exclusive to the online store.
There are no reviews yet.