Search

Shopping cart

No products in the cart.

Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boekpak (Paperback)

Tippie doen wiskunde, Vlak 1, Boekpak (Paperback)

(0 reviews)
Price: $25.960000000000004 $32.45
SKU: #QS36501054761
Availability: In stock

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid...

Quantity:

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde-beginsels in elke boek.

Die Vlak 1 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak R en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.

Vlak 1 gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas na aanleiding van spesifi eke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die bre uitkomstes in hierdie reeks is, getalle, bewerkings en verwantskappe. Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Hierdie reeks fokus op funksionele uitkomstes en daar word slegs van die kind verwag om geskrewe antwoorde neer te skryf as dit bydra tot die uitkomstes vir Wiskunde.

There are no reviews yet.