Search

Shopping cart

No products in the cart.

Sy Behoeftes Haar Behoeftes: Ontdek Die Geheim van Romantiese Liefde Wat Altyd Hou (Paperback)

Sy Behoeftes Haar Behoeftes: Ontdek Die Geheim van Romantiese Liefde Wat Altyd Hou (Paperback)

(0 reviews)
Price: $7.032 $8.79
SKU: #QS36501039036
Availability: In stock

Ontdek die Geheim van Romantiese Liefde wat Altyd HouWeet jy wat jou huweliksmaat nodig het om julle huwelik te laat blom?Willard F. Harley jr. identifiseer inSy behoeftes, haar behoeftestien behoeftes waarin huweliksmaats moet voorsien om hulle huwelik buitengewoon te maak....

Quantity:

Ontdek die Geheim van Romantiese Liefde wat Altyd Hou

Weet jy wat jou huweliksmaat nodig het om julle huwelik te laat blom?

Willard F. Harley jr. identifiseer inSy behoeftes, haar behoeftestien behoeftes waarin huweliksmaats moet voorsien om hulle huwelik buitengewoon te maak. Hy en sy vrou, Joyce, verduidelik die belangrike konsep van die Liefdesbank en wys vir huweliksmaat hoe hulle in mekaar se behoefte aan liefdesbetuiging en seksuele bevrediging, kommunikasie en kameraadskap, eerlikheid en aantreklikheid, finansile versorging en huishoudelike versorging, en toewyding aan die gesin en bewondering kan voldoen. Die hersiene uitgawe van hierdie klassieke boek bevat ook ekstra bylae en vraelyste om die beginsels prakties toe te pas.

MetSy behoeftes, haar behoefteskan n sprokieshuwelik mr as net n droom wees dit kan jou realiteit wees.

  • Hersiene uitgawe.
  • Fokus op tien spesifieke behoeftes en toepassings.
  • Vier bylae met vraelyste vir praktiese toepassing.

There are no reviews yet.