Search

Shopping cart

No products in the cart.

Storieman 2

Storieman 2

(0 reviews)
Price: $13.216000000000001 $16.52
SKU: #QS36501039470
Availability: In stock

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feverhale uit die bekende Storieman-reeks.Dit sluit die...

Quantity:
Categories :

Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is, was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feverhale uit die bekende Storieman-reeks.

Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CDs in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos Fritz Deelman en die verlate tuin,Racheltjie de Beer en Ou Meneer Springer, asook na die klassieke Jakkals en Wolf-stories. Hier is ook sprokies soos Rooikappie en Raponsie om weer van nuuts af te betower!

Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar!

Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!

There are no reviews yet.