Search

Shopping cart

No products in the cart.

Sprokie vir ‘n plaaskind

Sprokie vir ‘n plaaskind

(0 reviews)
Price: $4.720000000000001 $5.9
SKU: #QS36501051800
Availability: In stock

Genevive van Vuuren, oftewel Jenny, se sprokieshuwelik word onverwags deur haar verloofde afgestel. Kwaad, hartseer en teleurgesteld besluit sy impulsief om saam met haar suster en swaer met kampeerwa deur Itali te gaan reis. Alles verloop goed, totdat die losbol...

Quantity:
Categories :

Genevive van Vuuren, oftewel Jenny, se sprokieshuwelik word onverwags deur haar verloofde afgestel. Kwaad, hartseer en teleurgesteld besluit sy impulsief om saam met haar suster en swaer met kampeerwa deur Itali te gaan reis. Alles verloop goed, totdat die losbol wreldreisiger, Reinhard Prinz, hulle op die laaste nippertjie vergesel. Al wat Genevive met Reinhard in gemeen het, is die feit dat hulle albei as kinders deur ouer verlaat is. Nie een van hulle vertrou die teenoorgestelde geslag nie en is ook nie van plan om van mening te verander nie. Al probleem is die aantrekkingskrag wat vinnig duidelik raak. Genevive en Reinard is nie blind vir hul gevoelens nie, maar ook nie gereed om dit met mekaar te deel nie. Is die vrees vir verwerping sterk genoeg om in die pad van hul geluk te staan?

There are no reviews yet.