Search

Shopping cart

No products in the cart.

Soek In Die Boek: Goeters Wat Gaan (Board Book)

Soek In Die Boek: Goeters Wat Gaan (Board Book)

(0 reviews)
Price: $8.256 $10.32
SKU: #QS36501041076
Availability: In stock

"Welkom by 'n opwindende reis met voertuie op land, water en in die lug! Elke bladsy bied 'n nuwe avontuur: 'n fiets met 'n klokkie wat lui, 'n groot geel bus vol passasiers, en 'n stoomtrein wat op die spore...

Quantity:
Categories :

“Welkom by ‘n opwindende reis met voertuie op land, water en in die lug! Elke bladsy bied ‘n nuwe avontuur: ‘n fiets met ‘n klokkie wat lui, ‘n groot geel bus vol passasiers, en ‘n stoomtrein wat op die spore ry.

Die vrolike rymteks nooi kleintjies uit om saam te gesels, terwyl die “”soek-en-vind”” speletjie op elke bladsy kinders lank sal besig hou. Met ‘n handige drahandvatsel, perfek vir klein handjies, kan hierdie boek oral saamreis!”

There are no reviews yet.