Search

Shopping cart

No products in the cart.

Skepelinge: Aanloop Tot ‘n Roman

Skepelinge: Aanloop Tot ‘n Roman

(0 reviews)
Price: $22.656000000000002 $28.32
SKU: #QS36501061806
Availability: In stock

Skepelingeis 'n impressionistiese betragting van die vroe koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het hy dit beskryf as 'n 'hibriede skepping . . . wat in...

Quantity:

Skepelingeis ‘n impressionistiese betragting van die vroe koloniale tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, gebaseer op Schoeman se kennis van die VOC-tyd en meer spesifiek die skeepvaart. Self het hy dit beskryf as ‘n ‘hibriede skepping . . . wat in laaste instansie beoordeel moet word as produk van die skeppende verbeelding eerder as van navorsing’.

Skepelingeis ‘n unieke nalatenskap – veral waar ‘oorsprong’ nou meer as ooit vantevore ondersoek word.

There are no reviews yet.