Search

Shopping cart

No products in the cart.

Rolbosliefde

Rolbosliefde

(0 reviews)
Price: $5.192 $6.49
SKU: #QS36501043713
Availability: In stock

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.Mark Lessing is platgeslaan na 'n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma's en groot verlies, maar Mark...

Quantity:
Categories :

As lewensafrigter help Lize graag mense om hul lewe op koers te kry.Mark Lessing is platgeslaan na ‘n groot verlies en klop slegs op aandrang van sy ma by Lize aan. Lize verstaan moeilike ma’s en groot verlies, maar Mark is hardkoppig en eiesinnig.Lize fassineer Mark en maak hom weer lus vir die lewe. Uiteindelik oorreed sy hom om werk te soek. Sy nuwe baas is egter ‘n beeldskone blondine, en dis toe dat die poppe begin dans.

There are no reviews yet.