Roelf Meyer – ‘n Politieke memoir
Roelf Meyer – ‘n Politieke memoir
Roelf Meyer se memoir bied 'n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernmomente was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak. Hy...
Quantity:
Categories :
Roelf Meyer se memoir bied ‘n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernmomente was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhak. Hy vertel oor hul band, wat 30 jaar later ‘n rol gespeel het in sy aanstelling as ambassadeur tot Amerika, en beantwoord die vraag: Wat verg dit om skynbaar onversoenbare partye te laat saamwerk.
There are no reviews yet.