Search

Shopping cart

No products in the cart.

Pret Met Syfers (Paperback)

Pret Met Syfers (Paperback)

(0 reviews)
Price: $9 $15
SKU: #QS36501059381
Availability: In stock

Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wreld van getalle in die Bybel...

Quantity:
Categories :

Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!
In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wreld van getalle in die Bybel van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.

Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

There are no reviews yet.