Search

Shopping cart

No products in the cart.

Parlement Praatjies (Paperback)

Parlement Praatjies (Paperback)

(0 reviews)
Price: $12.272 $15.34
SKU: #QS36501059339
Availability: In stock

Die parlement het eienaardige tradisies asook unieke name vir ampsdraers woorde soos speaker, swepe, ampstaf, ampswag, lesings, afpaar en verdelings. Dit kan verwarrend wees. Die parlement het voorsitter wat min praat. Hoekom noem hulle die persoon steeds n speaker? Waarom...

Quantity:
Categories :

Die parlement het eienaardige tradisies asook unieke name vir ampsdraers woorde soos speaker, swepe, ampstaf, ampswag, lesings, afpaar en verdelings. Dit kan verwarrend wees. Die parlement het voorsitter wat min praat. Hoekom noem hulle die persoon steeds n speaker? Waarom stribbel n nuutverkose speaker te en moet hy letterlik deur die swepe na die voorsitterstoel gesleep word? Parlementslede kan sekerlik lees. So hoekom word n wetsontwerp n eerste en tweede keer aan hulle voorgelees? Ons hoor in die nuus van n hoofsweep. Kom die begrip sweep werklik van die Britse parlement soos kenners beweer? Dit klink meer soos iets uit die dae van die Groot Trek en ossewaens. Waarom het die parlement twee kamers nodig om n besluit te neem, terwyl die meeste organisasies net een nodig het? Hierdie boek beantwoord al hierdie vrae en nog meer op n boeiende en dikwels vermaaklike manier. Die hoofstukke is doelbewus lig en humoristies, gevul met ware staaltjies oor amusante situasies en unieke parlementre persoonlikhede. Die boek is gebaseer op n reeks praatjies wat die skrywer op RSG gelewer het.

There are no reviews yet.