Search

Shopping cart

No products in the cart.

Opwipsprokie: Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies

Opwipsprokie: Sneeuwitjie En Die Sewe Dwergies

(0 reviews)
Price: $12.504000000000001 $15.63
SKU: #QS36501039637
Availability: In stock

Herontdek die tydlose verhaal van Sneeuwitjie en die sewe dwergies met hierdie betowerende opwipboek! Wanneer die wrede koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die woud. Daar kom sy af op 'n fraai huisie waar sewe...

Quantity:
Categories :

Herontdek die tydlose verhaal van Sneeuwitjie en die sewe dwergies met hierdie betowerende opwipboek! Wanneer die wrede koningin van haar ontslae wil raak, bevind Sneeuwitjie haar diep in die woud. Daar kom sy af op ‘n fraai huisie waar sewe dwergies woon. Hulle nooi haar om by hulle te bly, maar wat as die koningin daarvan uitvind? Elke bladsy is ‘n nuwe avontuur met 3D-illustrasies wat jong lesers en volwassenes sal boei. Hierdie boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met illustrasies wat werklik voor jou oe lewendig word!

There are no reviews yet.