Search

Shopping cart

No products in the cart.

Ontdek Walvisse

Ontdek Walvisse

(0 reviews)
Price: $3.776 $4.72
SKU: #QS36501050004
Availability: In stock

Lees alles oor walvisse en vind uit hoe die fassinerende wesens oor eeue heen ontwikkel het om aan te pas om hul onderwaterwereld te oorleef.Ontdek wat hulle eet, hoe hulle jag, slaap, asemhaal en swem. Leer baie interessante feite oor...

Quantity:

Lees alles oor walvisse en vind uit hoe die fassinerende wesens oor eeue heen ontwikkel het om aan te pas om hul onderwaterwereld te oorleef.

Ontdek wat hulle eet, hoe hulle jag, slaap, asemhaal en swem. Leer baie interessante feite oor hierdie onderwatersoogdiere wat eens op land geleef het.

In die boek sal jy deur die briljante fotografie en illustrasies, eenvoudige en maklik verstaanbare teks en belangrike detail meegevoer word na die opwindende wereld van walvisse.

There are no reviews yet.