Search

Shopping cart

No products in the cart.

My Hart Klop So (Trade Paperback)

My Hart Klop So (Trade Paperback)

(0 reviews)
Price: $15.104 $18.88
SKU: #QS36501056068
Availability: In stock

PRE-ORDER NOW! The estimated release date is 1 September 2026. Please note your complete order will only ship once the Pre-Order item becomes available.Rachelle Fourie het bekendheid verwerf vir haar deelname aan die programOp My Eish!waar sy kykers se harte...

Quantity:
Categories :

PRE-ORDER NOW! The estimated release date is 1 September 2026. Please note your complete order will only ship once the Pre-Order item becomes available.

Rachelle Fourie het bekendheid verwerf vir haar deelname aan die programOp My Eish!waar sy kykers se harte verower het. In haar boekMy hart klop sodeel sy haar besonderse lewensverhaal en haar pad van geloof, roeping en identiteit.

In haar vroe twintigs moes Rachelle ‘n hartoperasie ondergaan nadat sy onverwags met ‘n atriale septumdefek gediagnoseer is, en dit was slegs een van die vele uitdagings op haar lewenspad. InMy hart klop sovertel sy meer oor hierdie kwesbare oomblikke wat haar gebreek, genees en nader aan God gebring het.

Deesdae deel sy haar lewens- en geloofservaring as ‘n gewilde motiveringspreker en rolmodel vir meisies en vroue. Sy is ook die gasheer van haar eie potgooi met dieselfde titel.

There are no reviews yet.