Search

Shopping cart

No products in the cart.

My Eerste Groot Woordeboek (Paperback)

My Eerste Groot Woordeboek (Paperback)

(0 reviews)
Price: $8.496 $10.62
SKU: #QS36501056837
Availability: In stock

In My eerste groot woordeboek maak ons kennis met Buks en Bettie Beer en hul vriende in Woelstad. Leer honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike, klassieke tekeninge. Die woorde word gegroepeer volgens tema, sodat die kind...

Quantity:
Categories :

In My eerste groot woordeboek maak ons kennis met Buks en Bettie Beer en hul vriende in Woelstad. Leer honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike, klassieke tekeninge. Die woorde word gegroepeer volgens tema, sodat die kind op ‘n heerlike prettige wyse sy of haar kennis van die wereld kan uitbrei. ‘n Plesier vir oud en jonk!

There are no reviews yet.