Search

Shopping cart

No products in the cart.

Memoires Van Jou Pa (Hardcover)

Memoires Van Jou Pa (Hardcover)

(0 reviews)
Price: $23.36 $29.2
SKU: #QS36501040027
Availability: In stock

Die ideale Kers- en Vadersdag geskenk (21 Jun 2026)Daarna n gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.Vorm deel van n reeks joernale, in Afrikaans en Engels.Nie net n mooi boek nie, dis n kunswerk en...

Quantity:
Categories :
  • Die ideale Kers- en Vadersdag geskenk (21 Jun 2026)
  • Daarna n gepaste geskenk vir enige tyd van die jaar.
  • Kunstig saamgestel, duursaam en inspirerend.
  • Vorm deel van n reeks joernale, in Afrikaans en Engels.
  • Nie net n mooi boek nie, dis n kunswerk en n erfstuk.
  • Die boek bestaan uit tien hoofstukke met gepaste digkuns en kunswerke wat pas op reis neem deur hul eie herinneringe.
  • Daar is n stewige koevert waarin die pa memorabilia soos fotos, briewe en n usb (vir videos, fotos en stemboodskappe) kan plaas.
  • Dit bevat ook geografiese kaarte waarop die pa kan aandui waar hy gewoon, gewerk en gereis het.
  • Die boek sluit n kleiner handleiding in wat inspirasieprikkels (prompts) bevat. Die doel is om leiding te gee sonder om voorskriftelik te wees.

There are no reviews yet.