Search

Shopping cart

No products in the cart.

Leef Met Selfvertroue (Paperback)

Leef Met Selfvertroue (Paperback)

(0 reviews)
Price: $11.8 $14.75
SKU: #QS36501049473
Availability: In stock

Joyce Meyer help vroue al jare lank om hulself te verbeter deur emosionele hindernisse en fisiese en geestelike struikelblokke in hul lewe te identifiseer. Ons samelewing het 'n onsekerheid-epidemie, veral onder vroue. Kompensasie deur voor te gee om veilig te...

Quantity:
Categories :

Joyce Meyer help vroue al jare lank om hulself te verbeter deur emosionele hindernisse en fisiese en geestelike struikelblokke in hul lewe te identifiseer. Ons samelewing het ‘n onsekerheid-epidemie, veral onder vroue. Kompensasie deur voor te gee om veilig te voel – ‘n algemene reaksie – lei slegs tot gevoelens van skaamte. Gebrek aan selfvertroue veroorsaak groot probleme in alle soorte verhoudings, en in huwelike kan dit selfs tot egskeiding lei. In Leef met selfvertroue ondersoek Joyce die sewe eienskappe van ‘n vrou met selfvertroue, wat ‘n vrou insluit wat weet sy is liefgehe, wat weier om in vrees te leef, en wat nie haarself met ander vergelyk nie. Joyce verduidelik dat selfvertroue spruit uit positief wees in jou aksies en eerlik leef, maar belangrikste van alles uit geloof – in God en in onsself.

There are no reviews yet.