Search

Shopping cart

No products in the cart.

Lag Jou Sokkies Af!

Lag Jou Sokkies Af!

(0 reviews)
Price: $4.720000000000001 $5.9
SKU: #QS36501038159
Availability: In stock

PRE-ORDER NOW! Estimated release date: 14 December 2026. Orders will be dispatched shortly after release. Please note that your complete order will only ship once the pre-order title becomes available. If you selected Click & Collect, we'll notify you when...

Quantity:

PRE-ORDER NOW! Estimated release date: 14 December 2026. Orders will be dispatched shortly after release. Please note that your complete order will only ship once the pre-order title becomes available. If you selected Click & Collect, we’ll notify you when your order is ready for collection.

Waar bre sokkies hul geld?
In n toonbank.

Hoe keer jy dat n olifant deur n sleutelgat klim?
Maak n knoop in sy stertjie.

Wat het die wind ges toe hy die see sien?
Niks, hy het net gewaai.

Kom lag jou sokkies af met di splinternuwe versameling grappies deur Jaco Jacobs! Daar is klop-klop-grappies, aartappelgrappies, Frikkie-grappies, olifantgrappies en grappies oor sokkies!

Die gewilde kinderboekskrywer Jaco Jacobs het oor die jare talle grappieboeke die lig laat sien. Kinders kan nie genoeg kry van sy lawwe grappies nie. Waar jy ook kom, sal jy kinders met van sy grappieboeke sien besig om mekaar te laat skater van die lag. Di splinternuwe grappieboek is die perfekte metgesel as jy langpad ry, langs die sportveld wag, of pousetyd jou maats wil laat skater!

Op n ernstiger noot: Jaco glo grappieboeke is nie NET pret nie dit is ook n fantastiese manier om trae of sukkelende lesers se leesvrees te bowe te kom. Ek het nog altyd geglo die pad na n jong lesers se hart loop dikwels deur sy lagspiere, s Jaco. Grappies is kort en maklik om te lees en dit is boonop n fantastiese manier om woordeskat n leesselfvertroue te bou. In di boek is n klomp van my gunsteling-grappies wat ek as kind vertel het, grappies wat ek self uitgedink het, asook grappies wat ek oor die jare raakgelees of by my eie kinders n ander kinders gehoor het.

There are no reviews yet.