Search

Shopping cart

No products in the cart.

Laaitie Mettie Biscuits (Paperback)

Laaitie Mettie Biscuits (Paperback)

(0 reviews)
Price: $9.440000000000001 $11.8
SKU: #QS36501059610
Availability: In stock

Hierdie meesleurende drama vertel die storie van Noah, n jong seun wat daarvan droom om eendag n polisieman te word en na sy ma en sy gemeenskap om te sien. Op n noodlottige dag is hy op pad om sy...

Quantity:
Categories :

Hierdie meesleurende drama vertel die storie van Noah, n jong seun wat daarvan droom om eendag n polisieman te word en na sy ma en sy gemeenskap om te sien. Op n noodlottige dag is hy op pad om sy daaglikse pakkie Lemon Creams te gaan koop

In hierdie aangrypende drama pak die bekroonde Christo Davids temas wat elke Suid-Afrikaner raak. Laaitie mettie biscuits is opgedra aan Nathaniel Julies, die 16-jarige seun met downsindroom wat in 2020 na bewering deur polisielede in Eldorado Park doodgeskiet is.

There are no reviews yet.