KomInPas Met Afrikaans: Afrikaans Huistaal, Graad 4-7 (Paperback)
KomInPas Met Afrikaans: Afrikaans Huistaal, Graad 4-7 (Paperback)
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Afdeling A bevat...
Quantity:
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is vir Afrikaans Huistaalleerders van graad 4-7 opgestel. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.
Afdeling A bevat n opsomming van die verskillende afdelings van taalleer. Elke aspek van die taalleer vorm n eenheid.
Afdeling B bestaan uit wenke wat tydens die beantwoording van begripstoetse en visuele geletterdheidsoefeninge toegepas kan word.
Afdeling C is n opsomming van die letterkundige en potiese aspekte wat as naslaanbrongebruik kan word.
There are no reviews yet.