Search

Shopping cart

No products in the cart.

Klipkoud (Trade Paperback)

Klipkoud (Trade Paperback)

(0 reviews)
Price: $14.632 $18.29
SKU: #QS36501062837
Availability: In stock

In Klipkoud kyk sy weer na die dossiere van vermiste mense. Sy heroorweeg die leidrade en luister weer na die onderhoude wat sy gevoer het. Baie van hierdie inligting is nog nooit voorheen bekendgemaak nie.In n poging om n mate...

Quantity:
Categories :

In Klipkoud kyk sy weer na die dossiere van vermiste mense. Sy heroorweeg die leidrade en luister weer na die onderhoude wat sy gevoer het. Baie van hierdie inligting is nog nooit voorheen bekendgemaak nie.

In n poging om n mate van afsluiting te bied aan die slagoffers se geliefdes, laat val Engelbrecht die soeklig op sowel ou as nuweonopgeloste sake. Hierdie sake wissel van n onbekende vrou wiese oorskot onder n swembad ontdek is tot n jong man wat deur
die gevangenisstelsel se krake geval het; van n sakereis watdodelik ontaard het tot n meisie wat reg voor haar huis ontvoer is.

Engelbrecht neem die leser saam in haar deurtastende soeke nadie waarheid.

There are no reviews yet.