Kastele en Kerse
Kastele en Kerse
Price:
$5.192 $6.49
SKU:
#QS36501041695
Availability:
In stock
Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by 'n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet. Alles loop skeef: Haar motor breek, 'n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se...
Quantity:
Categories :
Chloe Basson is bang vir rillers en spoke. Nou moet sy die bekroonde skrywer Zack Basson by ‘n verlate kasteel op Lesotho se grens ontmoet. Alles loop skeef: Haar motor breek, ‘n sneeustorm keer haar vas, en die kasteel se kragtoevoer word afgesny. Te midde van hierdie probleme, skep Zack se sjarme, ‘n romantiese kaggel, en vurige woordespel die perfekte atmosfeer vir romanse … totdat ‘n ysige wind die vlam in haar hart blus.
There are no reviews yet.