Search

Shopping cart

No products in the cart.

Kallie Kakkerlak Se Sewe Kaskenades

Kallie Kakkerlak Se Sewe Kaskenades

(0 reviews)
Price: $8.968000000000002 $11.21
SKU: #QS36501046585
Availability: In stock

Kallie Kakkerlak is klein maar sy planne is GROOT!Toe tannie Chan een oggend vir Kallie Kakkerlak in haar blink kombuis sien, gil sy s hard dat die suiker sakke spat en die appels oor die vloer rol! Maar Kallie besluit...

Quantity:
Categories :

Kallie Kakkerlak is klein maar sy planne is GROOT!

Toe tannie Chan een oggend vir Kallie Kakkerlak in haar blink kombuis sien, gil sy s hard dat die suiker sakke spat en die appels oor die vloer rol! Maar Kallie besluit sommer daar en dan: hierdie tannie moet n les leer!

Met sewe skreeusnaakse kaskenades laat hy tannie Chan harder en harder gil van kakkerlakvlerke in ontbytkos tot vreemde verrassings in die badskuim! Maar wie gaan op die ou end die slimste wees: die mens of die kakkerlak?

Kallie Kakkerlak se sewe kaskenades is n skaterlag-storie vol poetsbakkery, chaos en een baie dapper kakkerlak wat glo hy is n supergogga!

There are no reviews yet.