Search

Shopping cart

No products in the cart.

Jy’s Seker Nie Ernstig Nie en Ander Snaakse Rympies (Paperback)

Jy’s Seker Nie Ernstig Nie en Ander Snaakse Rympies (Paperback)

(0 reviews)
Price: $8.496 $10.62
SKU: #QS36501055448
Availability: In stock

'n Toilet wat ontplof?'n Marmelade en blaarblasers?'n Kamer wat soos 'n varkhok lyk?Jy's seker nie ernstig nie!'n Goudvis wat blaf?'n Krokodil in die bad?Haas wat vir Skilpad in 'n resies wen?Jy's seker nie ernstig nie!Die 56 splinternuwe rympies in di...

Quantity:

‘n Toilet wat ontplof?
‘n Marmelade en blaarblasers?
‘n Kamer wat soos ‘n varkhok lyk?
Jy’s seker nie ernstig nie!

‘n Goudvis wat blaf?
‘n Krokodil in die bad?
Haas wat vir Skilpad in ‘n resies wen?
Jy’s seker nie ernstig nie!

Die 56 splinternuwe rympies in di lekker lawwe bundel is glad nie ernstig nie! Dit is bedoel om jou te laat laat skater van die lag. Jaco Jacobs se gewilde rympies is perfek vir voorlees en voordra.

There are no reviews yet.