Immigrant: ‘n Keuse Uit die Gedigte van Elisabeth Eybers (Paperback)
Immigrant: ‘n Keuse Uit die Gedigte van Elisabeth Eybers (Paperback)
Price:
$16.52 $20.65
SKU:
#QS36501041716
Availability:
In stock
Elisabeth Eybers debuteer in 1936, op die ouderdom van 21: die eerste vrouedigter wat in Afrikaans uitgegee word. Sy word ook die eerste vrou wat die Hertzogprys vir posie verower. In 1961 emigreer sy na Nederland, en ontvang daar, nes...
Quantity:
Categories :
Elisabeth Eybers debuteer in 1936, op die ouderdom van 21: die eerste vrouedigter wat in Afrikaans uitgegee word. Sy word ook die eerste vrou wat die Hertzogprys vir posie verower. In 1961 emigreer sy na Nederland, en ontvang daar, nes in SA, die hoogste literre eerbewyse. Haar oeuvre strek oor 70 jaar ‘n kosbare onderdeel van die Afr lettere.
There are no reviews yet.