Hond se Gedagte (Paperback)
Hond se Gedagte (Paperback)
Fleur de Villiers is nie n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te s tesinnig. Haar voorliefdes in die...
Quantity:
Categories :
Fleur de Villiers is nie n kenner van rugby nie. Wanneer haar ou pel Maurice Kumalo haar vra om n biografie oor die Springbok-rugbykaptein Katstert Nel te skryf, is sy om die minste te s tesinnig. Haar voorliefdes in die lewe behels eerder fynere dinge, soos ondersoekende joernalistiek, goeie kos en wyn. Wat op aarde weet sy van rugby, so op die vooraand van die Wreldbekertoernooi in die jaar 2025?
Daar wag n groot verrassing op Fleur. Want in die domein van Jaap Schvantch en sy eggenoot Krystle, aan die hoof van Corpus Christi se kolossale besigheid (deesdae is die kerk en rugby n), is daar n klankie in die lug. En Fleur, ervare joernalis wat sy is, kry gou snuf in die neus.
Hond se gedagte is n hoogtepunt in Kerneels Breytenbach se oeuvre. Dit is n roman wat spreek tot rugbykenner n rugbyleek. Want wat is rugby anders as n metafoor vir die lewe net een span kan wen, en nie almal volg altyd die rels nie..
There are no reviews yet.