Search

Shopping cart

No products in the cart.

Hartebreker: Christiaan Barnard En Die Eerste Hartoorplanting

Hartebreker: Christiaan Barnard En Die Eerste Hartoorplanting

(0 reviews)
Price: $11.328000000000001 $14.16
SKU: #QS36501048521
Availability: In stock

Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard n hartebreker. Vir sy pasinte n harteheler.Di nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en...

Quantity:
Categories :

Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard n hartebreker. Vir sy pasinte n harteheler.

Di nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste hartsjirurg vertel nie net van Barnard se kinderjare in Beaufort-Wes, sy prominente huwelike (en egskeidings) en flambojante lewe nie. James Styan ondersoek ook die impak van die historiese eerste hartoorplanting op Barnard se persoonlik lewe en op die Suid-Afrikaanse gemeenskap in die algemeen, waar apartheidswetgewing dikwels die probleme van geneeskunde nog ingewikkelder gemaak het. Die rol van swart mediese personeel soos Hamilton Naki word bespreek, sowel as die intense wedywering wat tussen ander beroemde hartsjirurge en Barnard ontstaan het.

Hoe het Barnard dit reggekry om hulle almal in di resies om lewe en dood te wen? Hoeveel het sy welbekende sjarme daarmee te doen gehad? En wat is Barnard se nalatenskap vandag, in die lig van sy latere suksesse en aansienlike mislukkings? Styan dek dit alles in di fassinerende nuwe blik op Chris Barnard wat uitgegee is om saam te val met die 50ste herdenking van die eerste hartoorplanting.

There are no reviews yet.