Gunsteling (Paperback)
Gunsteling (Paperback)
Leer die ABC in Afrikaans op 'n unieke manier ...A is vir aartappelB is vir bobotieC is vir chakalakaEn G is vir jou, want jy is my gunsteling!Hierdie boek sal enige iemand laat lag (en dans!) terwyl jy die alfabet...
Quantity:
Categories :
Leer die ABC in Afrikaans op ‘n unieke manier …A is vir aartappelB is vir bobotieC is vir chakalakaEn G is vir jou, want jy is my gunsteling!Hierdie boek sal enige iemand laat lag (en dans!) terwyl jy die alfabet in Afrikaans leer.Gunsteling is bedoel vir die gunsteling-persoon in jou lewe: Jou onderwyser, jou beste vriend of jou hond.Luister saam na die liedjie!Learn the ABC in Afrikaans in a unique way …A is vir aartappelB is vir bobotieC is vir chakalakaEn G is vir jou, want jy is my gunsteling!This book will make anyone laugh (and dance!) while learning the alphabet in Afrikaans.Gunsteling is dedicated to the favourite person in your life: Your teacher, your best friend or your dog.Listen along to the song!
There are no reviews yet.