Search

Shopping cart

No products in the cart.

Goeie Genade, Grootseun! Kronieke van ‘n Dominee (Paperback)

Goeie Genade, Grootseun! Kronieke van ‘n Dominee (Paperback)

(0 reviews)
Price: $11.8 $14.75
SKU: #QS36501052825
Availability: In stock

Die jongste bundel rubrieke in Barend Vos se reeks oor die lewe van n predikant en sy gesin in n plattelandse gemeente. Deur die o van Grootseun die Jongdominee wat briewe aan sy ouers skryf word lesers ingenooi in n...

Quantity:
Categories :

Die jongste bundel rubrieke in Barend Vos se reeks oor die lewe van n predikant en sy gesin in n plattelandse gemeente. Deur die o van Grootseun die Jongdominee wat briewe aan sy ouers skryf word lesers ingenooi in n wreld van kerkbasare, kleurryke karakters en alledaagse uitdagings wat met deernis en fyn humor uitgebeeld word in stories soos Al die kinkels in n kerkbasaar, Tannie Sjjjt word verstaan, Bre bou is nie vir sissies nie en Hooglied word laaggevat.

Goeie genade, Grootseun! is die opvolg op Vos se gewilde bundel Liefdegroete, Grootseun, wat in 2018 verskyn het. Di sketse het oorspronklik in die tydskrif LiG verskyn. In Goeie genade, Grootseun! word 31 van die beste en mees vermaaklike stories opgeneem in een toeganklike bundel, en die oorspronklike illustrasies van wyle Fred Mouton word ook ingesluit.

There are no reviews yet.