Gerook (Paperback)
Gerook (Paperback)
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar di Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy...
Quantity:
Categories :
Cobie het lank uitgesien na die Desember-skoolvakansie. Om n paar weke by sy ouma op Vaalberg te kom bly, was egter beslis nie deel van sy vakansieplanne nie. Maar di Weskusdorpie is nie heeltemal so vaal en vervelig soos sy naam s nie …
Is dit sy verbeelding, of hou iemand hom dop?
Wie is die geheimsinnige Lady Zee wat hom skielik op Mxit kontak?
En is dit waar dat Vaalberg saans n sononder in n gevaarlike tik-nes verander?
Hierdie opwindende, spannende jeugroman stel die leser bekend aan n skemerwreld van dwelms en tienergevare waaroor daar nog baie min in Afrikaans geskryf is.
There are no reviews yet.