Search

Shopping cart

No products in the cart.

Elf Dae in New York (Paperback)

Elf Dae in New York (Paperback)

(0 reviews)
Price: $10.856000000000002 $13.57
SKU: #QS36501049914
Availability: In stock

Frances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Helene wil haar reeks eko-vriendelike handsakke by 'n groot modehuis gaan wys. As jy dit in New York kan maak, is die wreld joune! Manhattan is...

Quantity:
Categories :

Frances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Helene wil haar reeks eko-vriendelike handsakke by ‘n groot modehuis gaan wys. As jy dit in New York kan maak, is die wreld joune! Manhattan is adrenalien. Frances is mal oor die stad met sy groot park en asemrowende argitektuur. Maar sommer gou begin die moeilikheid. Sy luister per toeval n ontstellende gesprek af. Boonop word die twaalf balrokke wat Amie vir haar nuwe baas moet oppas, ontvoer!

There are no reviews yet.