Search

Shopping cart

No products in the cart.

Eleksie Op Erdvark (Paperback)

Eleksie Op Erdvark (Paperback)

(0 reviews)
Price: $13.688 $17.11
SKU: #QS36501043412
Availability: In stock

Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in 'n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan. Die regerende party beywer hulle...

Quantity:

Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in ‘n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan. Die regerende party beywer hulle vir die behoud van kleinhuisies en die opposisie vra vir vernuwing in die vorm van spoeltoilette. Wanneer ‘n horingadder in ‘n kleinhuisie ‘n inwoners op ‘n kwesbare plek pik, klap die eerste eleksieskoot amptelik.

There are no reviews yet.