Search

Shopping cart

No products in the cart.

Ek Is Nie Danie (Trade Paperback)

Ek Is Nie Danie (Trade Paperback)

(0 reviews)
Price: $15.104 $18.88
SKU: #QS36501060581
Availability: In stock

Ek is nie Danie is n keur uit die digter Danie Marais se vier digbundels: In die buitenste ruimte, Al is die maan n misverstand, Solank verlange die sweep swaai en Ek en jy bestaan nie. Daar is ook een...

Quantity:
Categories :

Ek is nie Danie is n keur uit die digter Danie Marais se vier digbundels: In die buitenste ruimte, Al is die maan n misverstand, Solank verlange die sweep swaai en Ek en jy bestaan nie. Daar is ook een nuwe gedig ter inleiding.

Die versameling sluit volledige weergawes van die 18 gedigte in wat tot die opspraakwekkende gelyknamige toneelstuk, Ek is nie Danie, verwerk is. Di stuk, onder regie van Nico Scheepers, met spel en sang deur Albert Pretorius en musiek deur Schalk Joubert, het in 2025 vier Woordtrofeetoekennings, insluitend beste toneelstuk, ontvang.

Marais se werk is met die Ingrid Jonker-, Eugne Marais- en UJ-debuutprys, n SALAtoekenning en die eerste Breyten Breytenbach-prys vir Posie bekroon.

Sy toeganklike gedigte knoop intieme gesprekke met die leser aan oor ontheemding in die buiteland, verlange, morsige liefde, gefnuikte verhoudings, ouerskap en die verwarspul van middelklasverknorsings in n skisofrene, verskeurde Suid-Afrika. Dis posie wat diep sny, maar jou altyd laat met die wete: jy brand nie alleen nie.

Met Ek en jy bestaan nie is Danie Marais, wat my betref, een van die weinig wit manlikedigters in Afrikaans wat homself volledig binne ons nasionale konteks teken. Antjie Krog

There are no reviews yet.