Search

Shopping cart

No products in the cart.

Een Of Ander Held

Een Of Ander Held

(0 reviews)
Price: $15.576 $19.47
SKU: #QS36501049919
Availability: In stock

In November 1905 beskryf n Windhoekse koerant Siegfried Bock as n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in n heel ander lig. Boonop is oberleutnant Berghammer en die Namakryger...

Quantity:

In November 1905 beskryf n Windhoekse koerant Siegfried Bock as n nuwe soort held. Maar die moordenaar wat hy voor die hof gebring het se advokaat stel Siegfried in n heel ander lig. Boonop is oberleutnant Berghammer en die Namakryger Jager Orlam albei daarop uit om Siegfried te laat boet. En dan is daar die burokraat Stauffacher met sy ondraaglike planne. Siegfried sien nie uitkomkans nie. Maar daar mt een wees, veral noudat liefde vir hom wink . . .

There are no reviews yet.