Dieter En Madame Zenobia: Graad 7 (Paperback)
Dieter En Madame Zenobia: Graad 7 (Paperback)
Price:
$9.344 $11.68
SKU:
#QS36501039232
Availability:
In stock
Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en...
Quantity:
Categories :
Dieter en Krynauw, twee graadsewes, beland in die kloue van Madame Zenobia, toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Lekker skerp dialoog, humor en spanning.
There are no reviews yet.